builderall

Om te skryf, te skilder, te versorg en sodoende mense met Christus te versoen

Ek het vandat ek kan onthou, geweldig belanggestel in kuns en teater. Veral in musikale blyspele asook die skryf van blyspele en verhoog dramas. Alhoewel ek nooit hierin gaan studeer het nie, is my liefde en belangstelling in mense en hul wese, hul roeping op aarde ingeweef in my eie menswees en bestaan. As klein dogtertjie het ek gereeld toneelstukkies, liedjies en danse aangebied vir wie ookal wou luister...van troeteldiere tot mense...

As volwassene, het ek reeds 5 musikale blyspele geskryf, waarvan 4 opgevoer is. Ek dink as ek my moet opsom in een sin, sou ek sê ek is 'n "kreatiewe geneser, van gees, siel en liggaam". Dit is die roeping op my lewe.

Yvonne se passie is...

"kreatiewe geneser, van gees, siel en liggaam"

Terapeutiese en postoperatiewe rehabilitasieprogramme.

Weeklikse groepklasse word aangebied asook individuele versorging. 

Klik op die skakel vir meer inligting

Wil jy graag skilder?

Weeklikse kunsklasse word aangebied. 

Klik op die skakel vir meer inligting

 Kunswerkswinkels begin in September! 

Kunswerkswinkels in verkillende media word aangebied. 

Klik op die skakel vir meer inligting

My Blog